Tina Calitz Photography


Basil and Belinda Green

In October, Basil and Belinda is expecting their little bundle of joy, Cayden.

Etienne en Rolandi Steyn

In November word Etienne en Rolandi 'n seuntjie ryker, Christopher.

Clinton and Nicolene Rademeyer.

In March Clinton and Nicolene will welcome their firstborn, James into their family.

Dennis en Annique Deysel

Dennis en Annique Deysel word binnekort vir die eerste keer pappa en mamma vir hul seuntjie- Pierre.

Betsie, Renier en Erwee word binnekort 4.

In Desember word die Dietrechsens 4 as hulle nuwe sussie haar opwagting maak.


PC en Chantal Buitendag.

Een van die dae gaan PC en Chantal 'n eersteling, Kay-Leigh ryker wees.

Wilco en Karen se eersteling, Mine word eersdag gebore.